Register  Login
..::  »    Unit Profiles » Unit Profiles ::..

South African Armed Forces

1 Parachute Battalion

Ex Alto Vincimus - We conquer from Above

Find Another UnitBrief Description

1 Parachute Battalion - (47 members)

1 Parachute Battalion (1 PARA) [Afr: 1 Valskermbataljon] was established on April 1, 1961 as a parachute training battalion, located next to the old Tempe Airfield in Bloemfontein. The unit's first operational mission came in August 1966 when they assisted police in an attack on a People's Liberation Army of Namibia base at Ongulumbashe in western Ovamboland. The unit would be involved in that theatre until the end of the border conflict in 1989. Heliborne fire forces were also used in Ovamboland. In April 1978 the battalion became part of 44 Parachute Brigade. With the eventual disbanding of 44 Parachute Brigade by 1991, the full-time personnel of the brigade were moved back to Bloemfontein and incorporated into what was then known as 1 Parachute Battalion Group.

Link me to this Unit
From 1988

Only Registered Users may view the Members, History and ROH of this unit
User Posts and Comments
11219Posted by

Daniel Ackermann
on 10 December

RE: 1 Parachute Battalion

EERSTE GRENSKAMP: Ons kompanie was opgedeel waar twee peletons Rundu toe is en hulle daar onder die bestaande leiergroep van Rundu gesorteer het. Die ander peleton (waarvan ek ook deel was) onder bevel van Kapt. Willie Strydom en pel.bev. Lt.Kevin Beck is na Sifumna, wat ongeveer tien kilos noord van die Recce basis "Fort doppies" gelee is. Die tydperk daar was van Oktober 1974 tot begin 1975. Vanaf November1974 is Kapt. Strydom vervang as bev. deur Lt. Hannes Venter van 1 Recce. Hannes Venter sou later diep spore trap en Bev word van 4 Recce op Langebaan wat die gespesialiseer het in duik.(water vleul) Hier na is ons kompanie vir net meer as n maand terug Potch toe waar die hele kompanie toe onder Hannes Venter se bevel was.

Gedurende Februarie 1975 is ons toe oorgeplaas na Bloemfontein en C Kompanie toe saamgestel is uit (1) - Ons van 3 SAI- Potch
(2) - Plus/minus 20 ouens van 1 Valsk. bn. wat ook nog n jaar vrywillig aangesluit het.
(3) - 12 ouens van 1 Valsk bn. wat 18 maande gedoen het, en eintlik ons juniors was maar saam met ons sou uitklaar.

Die tydperk tussen Februarie en Junie1975 het ons verdere opleiding in Bloem gedoen, en ons bev. was Kapt. Chris le Roux.

TWEEDE GRENSDIENS: Etale tussen middel Junie en middel September onder bev. van maj. Jan Human, A/o Ronnie Claassen en staf Romel Marais. Wat belangrik is om te onthou is dat daar wel SAW troepe oor die grens gestuur was voor ons, maar hulle was nie gestuur om n teiken aan te val nie maar slegs om die water skema by die Kunene rivier op te pas. Die eerste amptelike operasie was "SAUSAGE" onder bev van 3Sub Area se Bev. Kmdt.Gert van Niekerk. Die kabinet het op 23Aug1975 toestemming gegee om die oorgrens operasie te doen maar net 20 kilos oor die grens. (Dit het gevolg na die insident by die Oshikango grenspos die aand van 21Aug 1975 toe Geoff Schoeman gewond was tydens die skermutseling oor die genspos Santa Clara- angolese kant van die grens.) Kmdt. van Niekerk het deur die kanale die boodskap deurgrkry na die Kabinet dat die voorgenome operasie geen waarde sou he as daar n beperking van 20 kilos oor die grens sou wees nie, en op 23 Aug het VHK. toestemming gegee dat Pereira de Eca ook by die operasie ingesluit mag word. Operasie sausage is gedoen op 27/28 Aug1975 en ons is geluk gewens per telex deur, Die minister van verdediging, hoof van die weermag en hoof van die leer.
Twee weke later was ons tyd op Etale om en is per trein terug ns Bloemfontein.

DERDE TYD IN OPERASIONELE GEBIED: voordat ons nog n naweekpas kon kry het dinge warm geword op grens en is ons op gevlieg na Ondangwa waar voorberei was vir die grootskaalse operasie genaand "SAVANNAH. Die operasie het nie n amptelike begin gehad nie, deurdat na Sausage, daar meer en meer klein botsings was en dit ge-eskaleer het, Wat ons wel weet is dat die Eerste minister net voor Kersfees1...

15427Posted by

Dudley Wall
on 23 July

RE: 1 Parachute Battalion

1 Parachute Battalion...

18892Posted by

John Dykkamp
on 23 November

RE: 1 Parachute Battalion

Ops Medic Battle Group Orange...

YearNumber of members on Roll Of Honour
1962
1
1964
1
1973
2
1974
1
1976
3
1978
4
1979
2
1980
1
1981
9
1982
18
1983
2
1984
5
1985
4
1986
3
1987
7
1988
2
TOTAL:
65

All 20 images below are from the Personal Photo Collections of members of this portal which had been tagged with the 1 Parachute Battalion Tag. Please note that while some images may be copyrighted by their respective owners, most have been loaded in good faith that you would not reuse them without written consent of the relevant member. PLEASE do contact the member first before you use his photos... its just common courtesy!

Facebook Comments (Please note that this does NOT send notifications to the host)

Images from 'Grensoorlog' series, produced by Linda de Jager, reproduced with kind permission from MNET

GET YOUR SADF OUMAN STICKER HERE

@ 2007 War In Angola - Veridical Solutions