Register  Login
..::  »    Unit Profiles » Unit Profiles ::..

South African Armed Forces


905 Special Services Company

Find Another UnitBrief Description

905 Special Services Company - (6 members)

905 Special Services Company (905 SSC) [Afr: 905 Spesiale Dienskompanie (905 SDK] was a motorised infantry company-strength Reaction Force (Reaksie Mag - RM) deployed on Buffels, and based at Nepara in Sector 20, with white junior leaders drawn from the Infantry School and other battalions.


Link me to this Unit
 

 

 

Only Registered Users may view the Members, History and ROH of this unit
User Posts and Comments
16885Posted by

Anton Swanevelder
on 6 January

RE: 905 Special Service Company

9O5 SPESIALE DIENS KOMPANIE (SDK)
Die kompanie is in Jan 1984 gestig, alhoewel van die leirgroep al vroeg Desember 1983 bymekaar gekom het. Tydens die voorbereiding en beplanning het Op Askari begin, die leiergroep is gebruik om as leier element vir Bravo Kompanie 32 Bn op te tree vir n aanval op Caindo. Die kommunikasie van die leierelement na die troep was n probleem maar die operasie het nogtans goed afgeloop – kon egter meer suksesvol gewees het.
Na die aankoms van al die leiergroep is n peloton bevelvoerder en sersant na 32 Bn gestuur om opleiding saam met n 32 peloton te doen, wat later by ons aangesluit het. Werwing het einde Jan begin en Februarie is begin met opleiding op Bittersoet, Sektor 20 se opleidingsterrein. Ontplooing het einde Februarie begin.
Pelotons het bestaan uit ou lede van 202, 201, en 32bn wat die vermoee van spoorsny, kommunikasie met die plaaslike bevolking en gevegs gehardheid gegee het. Daar was 5 pelotons saam met die 32 peloton.
Die opdrag was eenvoudig en duidelik – Spoor die Kavango Liberation Groep op en vernietig / vang hulle. Die gebied is opgedeel en die soektog en informasie insameling het begin, verskeie spore is opgevolg maar die groep was bekend met die omgewing en meesters in teenspoorsny. Na verskeie pogings is besluit om die taktiek te verander na klein nagpatrollies. Die beginsel was kies in gebied en met laastelig stuur 3 man patrollies uit na krale luister, kyk en ontrek as dit begin stil raak. Sommige het langs voetpaaie hinderlae gele. Dit was nie lank nie of in kontak is gemaak en Festus een van die groep is gewond en gevang. Daarna het die vyand weer taktiek verander en het daar weer in tydperk van stilte aangebreek.
Die Sektor het in verkenningsgroep in die gebied ontplooi onder bevel van Koos Verwy, twee geskut helis is op Nepara ontplooi en 905 het as skakel opgetree. Die vyand is opgespoor en die helikopters is ontplooi, kontak is gemaak en die groep behalwe een, Katepo is gedood of gevang. Pelotons in die omgewing is gebruik om die gebied te deursoek maar het niks opgelewer nie. Die soektog na Katepo is voortgesit.
Gedurende vroeg Desember 1984 is ek Sektor toe om voorligting te ontvang oor die volgende verwagte infiltrasie. Tydens die terug vlug het die vliegtuig neergestort en is ek beseer, Lt Japie Kruger die tweede in bevel het oorgeneem. Na rehabilitasie het is ek terug vir ongeveer drie maande en daar het my verbindtenis met 905 SDK geindig, hoewel die manskappe en leiergroep altyd in my gedagtes sal bly as in werklik uitsonderlike groep.
Anton Swanevelder.

[English:]
The company had been founded in Jan 1984, although the leader group had already been brought together in early December 1983. During the preparation and planning Operation Askari started, and the leader group was to be used as a leader element for Bravo Company of 32 Battalion during an attack on Caiundo. The communication between the leader element and the Portuguese...

24468Posted by

Charl Parkin
on 27 November

RE: 905 Special Duty Company

905 Spesiale Dienskompanie (905 SDK) bevelvoerders en kompaniesammajore:...

YearNumber of members on Roll Of Honour
TOTAL:
0
Facebook Comments (Please note that this does NOT send notifications to the host)



Images from 'Grensoorlog' series, produced by Linda de Jager, reproduced with kind permission from MNET
Images from 'Grensoorlog' series, produced by Linda de Jager, reproduced with kind permission from MNET
Images from 'Grensoorlog' series, produced by Linda de Jager, reproduced with kind permission from MNET
Images from 'Grensoorlog' series, produced by Linda de Jager, reproduced with kind permission from MNET
Images from 'Grensoorlog' series, produced by Linda de Jager, reproduced with kind permission from MNET

GET YOUR SADF OUMAN STICKER HERE

@ 2007 War In Angola - Veridical Solutions