|
|
|
|
|
|
|

Group 6 Headquarters |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Group 6 Headquarters - (1 members)
Originally known as the Algoa Group which had formed part of the Eastern Province & Border Command since around 1953 (which became the Eastern Province Command in 1959), the Group 6 Headquarters [Afr: Hoofkwartier, Kommandogroep 6] was formally established in 1969 with its base at Southdene, near Port Elizabeth, under the Eastern Province Command in Port Elizabeth. It remained part of the EP Command until the closure of the command in 1997, and was eventually closed down with the rest of the surviving groups and commandos after President Mbeki announced the disbanding of the commando system on 14th February 2003. Link me to this Unit |
|
|
|
|
|
|
|
|
| Algoa Group - (1 members)

Only Registered Users may view the Members, History and ROH of this unit |
|
|
|
|
|
|
|
|
14839 | Posted by
 Charl Parkin on 17 May | DIE GESKIEDENIS VAN GROEP 6 Gedurende 1949 het die behoefte ontstaan om 'n sameroeper oor die Kommando-eenhede aan te stel. Die eerste sameroeper was kmdt A. Claasen, wat baie bygedra het tot die totstandkoming van die Groepkonsep. Die Algoa-groep is later in die lewe geroep. Dit het bestaan ult die kommandos van Albanie, Humansdorp, Uitenhage, Kirkwood, Jansenville en Port Elizabeth. Kmdt J.F. Burmeister neem in 1953 as sameroeper oor. Tot op hierdie stadium het die kommandos nog hoofsaaklik as skietklubs gefunksioneer. Vanaf 1965 het die Hoofkommandant amptelik die kommando-eenhede in 'n streek verteenwoordig. Die eerste Hoofkommandant van die Algoa-groep was dan kmdt F.J. Schnetler en die eerste Groep Sersant-Majoor was AO1 C.M. Hayes. Kmdt Schnetler ontvang op 9 Junie 1969 opdrag om Groep 6 te stig, met sy hoofkwartier te Southdene. Vanaf 1975 was die Groep te Southdene gehuisves. Kol R.J. Deyzel is in 1982 aangestel as dle eerste Staande Mag Bevelvoerder. AO1 E.B. Schultz het gedurende 1983 AO1 Hayes as Groep Sersant-Majoor opgevolg en het in die pos gedien tot die einde van 1986. Kol R.J. Deyzel word in 1983 deur kol M.J. Wolm-irans opgevolg. Baanbrekerswerk is gedurende die 1985/86 onluste gelewer en die Groep het groot suksesse behaal. In 1987 is AO 1 Schultz deur AO1 J.D. Oberholzer opgevolg. Kol E. Lamprecht neem bevel oor op 7 Januarie 1988. Die Groep funksioneer met die normale stafafdelings, GPS 1 - 5 asook 'n HK Eenheid, en voer bevel oor 6 Kommando-eenhede en 3 Burgermageenhede. Hulle is die Kommando's van De Mist, Humansdorp, Kirkwood, Recife, Fort Frederick en Port Elizabeth, asook Regiment Piet Retief, Regiment Algoabaai en Donkin Regiment. Op 1 Januarie 1989 word AO1 I.B. Henderson aangestel as Groep Sersant-Majoor en kol J.J.du Plessis word vanaf 1 Januane 1990 as bevelvoerder aangestel. Groep 6 Hoofkwartier het op 26 September 1991 na Algoa Militêre Basis toe verhuis. Op 12 Februarie 1993 neem kol J.R. Liebenberg oor as Bevelvoerder Groep 6. Grootskaalse werwing vind plaas by Groep 6 se kommando-eenhede om vrywilligers te werf vir gebiedsbeskerming. Die jaar 1994 word gekenmerk deur die April verkiesing en die begin van die integrasie proses. Regiment Piet Retief word onder bevel van Groep 39 geplaas. Fort Frederick Kommando amalgameer met Recife Kommando. Midland Kommando word onder bevel van Groep 6 geplaas. ...
 |
|
|
|
|
|
|
|