Register
  Login
..::  » Events ::..
Event Detail

Event: Vriende van die GRENSOORLOG GEDENKMUUR - MANNEAAND - 2010

Description:

Vrydag 23 April, 19h00 te Bobbiespark, Bloemfontein

1966- 1989
  Ongulumbashe tot Cuito Cuanavale 

Savate is 30 jaar - Ek onthou, wat van jou ?


'n Deel van die fondse gaan vir die onderhoud van die nuwe Gedenkmuur en 32Bn se Erestomp by die Voortrekkermonument in Pretoria.
KONTAK - epos

Aandag alle oud-Soldate - Bring u vriende en kom kuier saam (Dames is welkom).

Dr. L.J. Bothma, die skrywer van "Die Buffel Struikel - 'n Storie van 32 Bataljon en sy mense,"

sal ons meer vertel oor Savate 30 jaar gelede.

Gereël deur vriende van die Grensoorlog Gedenkmuur.

 Die koste per kaartjie is R150-00 (ete ingesluit). Tafel besprekings is dus R 1200(sit 8 persone).

Tafels is egter beperk, so u moet vroegtydig bespreek om teleurstelling te voorkom.

Moenie vergeet van ons veiling wat die aand gehou word nie !

Vir besprekings skakel 084 44 88 575, 084 40 30 985, 082 728 1489, 051 522 5877 of e-pos boeksa@yahoo.com



Start Date: 4/23/2010 7:00:00 PM
End Date: 4/23/2010 10:00:00 PM

Export To Outlook  Return