Register  Login
..::  » General Forums ::..

War In Angola General Forums
Subject Hulle is Vergete, Deur Johan Heyns
Forums Search
You are not authorized to post a reply.
Author Messages
host
Posts:4770
Posted:10/6/2019 3:56:34 PM
Vanaf Johan Heyns:
"Dit is met vreugde dat ek kan bekend maak dat my digbundel Hulle is vergete vandag bekendgestel. Dankie aan Heleen Malherbe vir 'n uitstekende hoë gehalte boek.

"Die bekendstelling het plaas gevind saam met die stigting van die Goudveld se eenheid van die SAMV. Dankie aan al die lede se vertroue in my om my te verkies as Voorsitter van die stigtings komitee.

"Dankie aan Johann du Preez dat jy met ons kom gesels het en ook vir wat jy doen vir die veterane. Ek glo met elkeen van u en al die ander veterane gaan ons 'n verskil in ons gemeenskap maak. Dankie aan Piet Botha wat saam met my hierdie aan gereel het en ook aan Piet Botha sowel as Piet Kleynhans wat ook tot die stigtings komitee verkies is.

"Terselfde tyd was ek bevoorreg dat Piet Kleynhans wat ook in die Goudveld eenheid gaan inskakel vir Genl. Roland de Vries wat die voorwoord geskryf het sy bundel kon oorhandig by die hulle kongerensie in Graaf-Reinett oor Gemeenskapsbeveiliging

"In hierdie bundel bring ek hulde aan alle oud weermag lede. Hoerdie bundel kan bestel word by my jheyns7@gmail.com of vanaf Malherbe uitgewers heleen@malherbe-uitgewers.co.za
Hy kos R155 en die tantieme op hierdie bundel gaan aan die Nongqai trust om te help met die versorging van Kol Eugene de Kock."

You are not authorized to post a reply.

Images from 'Grensoorlog' series, produced by Linda de Jager, reproduced with kind permission from MNET

GET YOUR SADF OUMAN STICKER HERE

@ 2007 War In Angola - Veridical Solutions