Register  Login
..::  » General Forums ::..

War In Angola General Forums
Subject Bos Toe! 'n Storie oor die laaste fase van die Grensoorlog - 32 Bataljon, deur Nico van der Walt
Forums Search
You are not authorized to post a reply.
Author Messages
host
Posts:6172
Posted:10/23/2019 5:03:43 AM
Hioerdie boek gaan oor die "bos"-oorlog en ook mense. Dit vertel doie storie van 'n jong man wat in die laat 1980's by die Suid-Afrikaanse Weermag vir diensplig aanmeld en neem die lesre op 'n kragtoer vanaf Basies en offisiersopleiding tot in die bosse van Namibië en Angola tydens die laaste gevegte van die Grensoorlog. Dit vertel van strawwe opleiding, 'n lewe in die Caprivi asook konstante operasionele ontplooiing. Verder beskryf die boek ook die gebeure direk na die oorlog en vertel die storie van 'n eenheid en sy mense tydens hierdie fase. Ook deel die skrywer sy gewaarwordinge van dinge soos die realiteite van oorlog en ideologie; van kameraadskap, verlore onskuld en hoop.

Sien >www.bos-toe.co.za vir meer inligting (Die webtuiste is gehack... so gee asseblief kans dat hulle dit eers uitsorteer!)

You are not authorized to post a reply.

10ArtilleryBrigade

Images from 'Grensoorlog' series, produced by Linda de Jager, reproduced with kind permission from MNET

GET YOUR SADF OUMAN STICKER HERE

@ 2007 War In Angola - Veridical Solutions