Register  Login
..::  » General Forums ::..

War In Angola General Forums
Subject Omega, Oor en Uit: Die Lewe van 'n Opstandige Troep, deur Francois Verster
Forums Search
You are not authorized to post a reply.
Author Messages
host
Posts:2495
Posted:2/10/2016 9:38:12 PM
Van sy eerste dag as dienspligtige was Francois Verster in die sop danksy die “siekverveelde uitdrukking” op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van basiese opleiding en die lewe op Omega, waar hy skoolgee vir Boesman-kinders. Sy kostelike anekdotes word verweef met ’n tweede, ernstiger verhaallyn wat gaan oor sy latere lewe as ’n argivaris. By die argief doen hy as’t ware ’n tweede keer diensplig, omdat hy weens regstellende aksie oorgesien word vir bevordering.

Sagteband, 252 bladsye.

Bron: http://www.warbooks.co.za/

You are not authorized to post a reply.

Images from 'Grensoorlog' series, produced by Linda de Jager, reproduced with kind permission from MNET

GET YOUR SADF OUMAN STICKER HERE

@ 2007 War In Angola - Veridical Solutions